Klanke Werkboek 1 width=

*Book cover and contents page is a preview only - image does not reflect quality of finished print material.

Werkboek 1 | Werkboek 2 | Werkboek 3

‘n Reeks werkboeke wat Afrikaans bekenstel aan eerste taal leerders (graad 1 & 2). Die leerders word voorgestel aan klanke en woorde in Afrikaans op ‘n maklike en sistematiese manier om te help om ‘n stewige fondasie op te bou tot die leer van die taal. Alle boeke is in B5 formaat en bestaan uit 72 bladsye.

Klanke Werkboek 1 ISBN 9781920008215
Klanke Werkboek 2  ISBN 9781920008222
Klanke Werkboek 3 ISBN 9781920008277